"Individue tot hul maxsimum te ontwikkel en geleenthede vir almal te skep"

Geografiese indeling van streke binne die Boland Rugbyunie:
  1. Noordweste (Vredendal)
  2. Weskus (Saldanha)
  3. Witzenberg (Ceres)
  4. Sebtraal (Wellington)
  5. Swartland (Malmesbury)
  6. Breërivier (Worcester)
  7. Overberg (Caledon)
Nog Boland veite:
Die streke beslaan 'n grondgebied van meer as 40 000 km²
Die bogenoemde streke bestaan tans uit die volgende samestelling:
  • 234 Senior klubs
  • ± 10 000 Hoërskole spelers
  • ± 15 000 Laerskole spelers
  • 6 Vroue klubs (± 250 speelsters)
Voltydse personeel:
Mnre: Denver Pienaar (Hoof)   
          Lance Sendin   
Me:    Desire Thomas   

Kontakbesonderhede:
Tele:    021 873 2317
Faks:   021 873 4036

Aksies binne die akademie moet altyd op vier vlakke hanteer word nl:
  1. Uitmuntendheid
  2. Prestasie
  3. Deelname
  4. Fondament
    • Die daarstelling van gelyke geleethede vir almal
    • Akademie moet sigbaar wees op alle dorpe binne sy regsgebied
Klik asb hier om die fassete waaraan die akadmie aandag gee te sien.